Wednesday, August 6, 2008


'Stuff'ies' sal gereeld sy veskyning maak van vandag af.

(die logo is spesiaal deur jay gedesign)


Dit is goetertjies wat vir ons nuut, snaaks, anders, mooi, nie so mooi, en lekker is.



Kameel melk




Daar word gese kameel melk is baie meer voedsamer as koei melk. Dit is laag in vet en 'lactose' en ook hoer in 'potassium', yster en 'Vitamien C'.

Dit word vars en warm gedrink as jy n kameel besit, en as jy nie een besit soos ons nie - kan jy dit op die winkelrak kry. Dit bevat blykbaar bestandele, wat help om mens gesond te hou. Veral glo met die genesing van kos alergee in kinders, studies is gedoen om dit te bewys. Dan is daar ook wat se: "A glass of camel milk a day can keep impotency away" .


Kameel melk is in die winkels hier beskikbaar. Daar is n paar geure,

waarvan die arbei geur die lekkerste een is.(vir ons by gese). Op 4 Oktober 2006 is die 'date-geur' bygevoeg wat glo die bevordering van die produk versterk. Dit mag dalk so wees maar dit is beslis nie so lekker nie.

Daar word beplan om dit uit te voer na 'Europese supermarkte, wat beteken dit kan dalk daar in S.A. ook n draai maak. Hulle reken dit kan in n multi-billion dollar industrie ontaard.




Dan is daar ook die gewone kameel melk, dit proe ietwat soeter en is witter as gewone melk. Daar is dus een probleem met die vervaardiging van kameel melk, dit is nie geskik vir die virhittingsproses om dit langer te laat hou nie. So daar word nog daaraan gewerk.


'n Groei in die gebruik van kameel melk word gesien, dit word nie net meer gedrink nie, maar dit word gebruik om ander produkte te vervaardig. Kameel melk kaas is onlangs bekend gestel ,sowel as kameel melk chocolate, en daar is kameel melk roomys wat hulle ook besig is om te ontwikkel.

Lyk my enige melk is drinkbaar of wat?


... Dit is nog net nie oral beskikbaar ...



'n ongelooflike dier die kameel, of soos hierdie mense hulle noem,


...Ships of the sand...





www.arab.net




www.andhranews.net




www.nutraingredients-usa.com




www.shortnews.com




www.foodnavigator.com




www.dailyhaha.com




4 comments:

Muriel said...

Ag die foto van die baba kameel is te pragtig!! (Ek is mal oor kamele)

Baie dankie vir hierdie inskrywing, ek het dit vreeslik geniet!! Veral die kameel wat coke drink. whahaha!

Anonymous said...

Muriel - dis 'n pesier. ek het gedink jy sal hiervan hou, want ekt al gesien op sandra se blog dat jy 'n ding vir hierdie 'mooi oe diere'.
ja. die een wat coke drink is funny,- sy melk is beslis dan nou nie so gesond soos hulle reken nie of hoe dink jy?

Anonymous said...

Mariette hulle se nogal die melk is baie gesond --- ek self weet ook nie. William het egter gedink die gegeurde melkies smaak lekker.

Muriel said...

Mariette,
Ja nee mens drink kameel melk met so bietjie coke in, wel bietjie strawberry geursel ook ;)

Ten minste het die kameel bietjie lafenis gekry. Dit lyk of dit erg warm word daar by julle.