Friday, August 1, 2008

Die gebruik van die wit Troon...



Ons was by 'n mall toe ons die toilets gesoek het. Het toe waargeneem hul aan wysings is eg kultuur gebonde.
Swart kopdoek vir vrouens en wit kopdoek vir mans.
Vir die wat nog nie weet nie, elke toilet het n 'stort spuit' langs aan,- en ek het geweet wat hulle daarmee doen,...
maar het bietjie meer ondersoek gaan instel, oor wat hul presies doen en 'hoe'...?
Het toe somer op wikipedia gaan lees.
Ek was nogal verstom, want ek't nie besef dat dit so groot ding is nie, en dat hulle so erenstig is oor hierdie tipe van ding nie.
Hier is 'n paar dinge wat hulle moet doen, daar is nog meer maar ek't gedink hierdie is genoeg om vir eers van die storie te se......



1.One should enter the toilet with the left foot and leave with the right foot.
2.One should remain silent whilst on the toilet. Talking, answering greetings or greeting others is forbidden
3.It is considered forbidden to relieve oneself whilst standing up, lying down or if you are completely nude
4.Do not raise clothes until you get close to the ground and do not uncover the body any more than is needed.
5.One should sit on the feet (e.g. squat) keeping thighs wide apart with the stress on the left foot
6.Do not look to the private parts of the body nor the waste matter passed from the body.
7.Do not sit more than needed.
8.After relieving oneself it is essential to perform Istinjaa (washing with water) of the anus and/or genitals with the left hand and water
9.At the beginning of Istinja, it is preferable to use toilet paper three times. If Istinjaa is being done on a hot day, then the person should start from the front to the back and then from the back to the front and the third time from the front to the back.
10.If Istinjaa is being done on a cold day, then he should begin from the back to the front
11.Note that it is known that many of these rules are not compulsory to all Muslims

Dit maak mens net op nuut dankbaar dat ons wat in Jesus is nie nodig het om deur al hierdie dinge te gaan nie.
En dat ons net Hom kan aanbid en dien sonder allerhande funny dinge....

5 comments:

Anonymous said...

Linkervoet of regtervoet hulle bemors die toilette so dat g'n mens dit kan gebruik nie en dan speel higiene kamstig so 'n groot rol.

Anonymous said...

Ek stem 100% saam jou Sandra, ek slaan sommer in sweet uit as ek in 'm mall is en ek moet 'n draai gaan loop, want net die idee daaraan maak my kriewelrig.

Anonymous said...

Is daar nie Westerse toilette by die malls nie?

Anonymous said...

ja, daar is,elkgeval in meeste van die mall's,- maar elke toilet het van daardie spuite, en soms meer as minder is dit nat wanneer jy daar ingaan, en dit is maar die gagga part, en daar is mense wat skoon maak, maar dis die gedagte daar aan....

Muriel said...

Mariette ek het so baie gehad om in te haal op jou blog!!

Hierdie inskrywing was vir my nogal baie interessant!

Dankie!

Groete