UITENTUIS het my getag om die brands wat ek gebruik met julle te deel...
Tandepasta -: Sensodyne se Pro Namel
Wasgoedseep-: Omo
Skottelgoedseep-: Lux
Lyfseep-: Nivea-Shower Cream
Parfuum-: Celine Dion se Belong
Sjokolade-: Lindt se Wafer sjololade
Chips-: Pringles
Kougom-: Ek kou nie kougom nie.
Aanmaak koeldrank-: Tang veral die berry
Kruidenierswinkel-: Carrefour en die Emirates Generral Market
Kar-: Huyndai Galloper, en oor 4dae 'n nuwe Huyndai Matrix
Klere-: Edgars in SA en hier is dit by Evans
Bank-: in SA by ABSA en hier by HSBC
Selfoon-: Nokia
Rekenaar-: Packard bell
...En ja dit is my brands en storie....
Ek tag vir Muriel en vir 'kaalvoet ini reen' as hul nog nie getag is nie,
om hulle dinge en brands met ons te deel.
5 comments:
Hi gaan ons nou met dieselfde wiele ry? Vertel bietjie
Jip. Ons het joune so geniet dat sieg die Volgende dag een gaan bestel het.-Hulle het nie in voorraad nie so ons moes bietjie wag, maar uiteindelik het hulle sieg 2dae terug gebel en gese hulle het 'n rooie. so toe se ons reg dis ons sin, gaan nou nie vir n ander kleur wag nie-want ek wou hom al laas week gehad het. -wha-ha-ha!!!
Ek sal dop hou vir 'n vinnige rooi Matrix in die dorp :-)
Ons hou jou blog dop vir die foto van die nuwe rooi kar!! :-)
Very fine......
Post a Comment