
Jul moet glo..., as ons se: die is nie om jul in die versoeking te ly nie, maar julle net so 'n bietjie te vertel van die lekker happies wat ons so nou en dan vat. Da is min dinge so lekker soos n vars doughnut..jpg)
.jpg)
Die, hierbo is die ingang van die Khalidiyah mall, waar ons die lekker happies koop. Nou weet ons hoekom dit so lekker warm is, want da is 2 sonne hier by ons.

Mens kan nie dink Krispy Kreme Doughnut het al sy deure oopgemaak op 13 Julie 1937
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
Die keuse is moeilik om te maak, want daar is so baie om van te kies.
Gebruik maar ...ienie- mienie- maainie- mou.........
ek probeer die keer vir jou!
1 comment:
Mmmm lekker!!!
Post a Comment