Moisture 82.5 - 83 g
Protein 0.159 - 0.229 g
Fat 0.21 - 0.61 g
Crude Fiber 0.7 - 0.9 g
Carotene 0.005 -0.012 mg
Calcium 6.3 - 8.8 mg
Phosphorus 30.2 - 36.1 mg
Iron 0.55 - 0.65 mg
Vitamin B1 0.28 - 0.043 mg
Vitamin B2 0.043 - 0.045 mg
Vitamin B3 0.297 - 0.43 mg
Vitamin C 8 - 9 mg
Other 0.54 - 0.68 g
Die plant verkies tropiese omgewings wat warm en baie reen kry, koue weer kan die plant laat vrek. Die plant kan tot en met 6 meter groot word.
Die blom van die Dragon fruit is n 'beauty'. Dit blom slegs in die aand, en lewe gewoonlik net vir een aand. Die blom gee n baie lekker reuk af, die geur vul die nag lug wanneer hul in blom is. En uit elke bestyfde blom ontwikkel da n vrug.
Dit kan op verskilende maniere geeet word, die beste manier is,-wanneer die vrug gekoop word,-dat dit in die helfte gesny word, en met 'n lepel uit geeet word.
Dit het n lekker soet smaak. Dit kan gebruik word in vrugte slaaie en sappe, selfs konfyt kan da van gemaak word. Dan is daar selfs n cocktail genaamd dragontini waarvan Dragon fruit sap die hoof bestandeel is.
http://enwikipedia.org/wiki/Dragon_fruit
www.tropicalfruitnursery.com/dragon/
6 comments:
Jitte Mariette, ek leer darem hier nou baie dinge. Ek het nog nooit van hierdie vrug gehoor nie. Dit het 'n baie interessante voorkoms.
Dis die eending van hierdie land, mens takseer nogal nie 'n ding op sy looks nie want dan gaan jy nooit die goed proe nie. (Ek's nogal skuldig daaraan, want dit moet reg lyk)
Ja Thea,- hier is nogal baie anderste dinge, ek en Jaco het op hierdie spesifieke vrug af gekom toe ons 'n gewonde vrugte slaai gekry het.En ek moet se die naaste aan wat ek die smaak kan verduidelik is ....soos 'n kiwi vrug.
Oee ja nee Sandra, ek stem hier is baie dinge wat ek ook maar liewer nie sal uit probeer nie. Maar ek moet se ons is avontuurlustig maar met versigtigheid
Wow die blom is vreeslik mooi!!
Ek leer hier!
toets
Ek stem saam met elkeen die blom is n inspirasie aan elkeen van ons alhoewel ek julle nie ken sien ek sommer in die blog julle is merkwaardige mense
Post a Comment