Sunday, August 17, 2008

Max'ie arriveer!

Max'ie... die maroen matrix.
Na weke se gewag vir die tjorrietjie,het ons vir Maxie uiteindelik gekry!
Hier onder staan Max'ie by die groot boet. Die Gallopertjie.
Dit is hoe Max'ie se binneste lyk. Blink en ruik nog nuut...
Een goeie ding van die laaaang wag.. is dat ons die nuwe shape gekry, Hulle het die tjor so bietjie 'n face lift gegee.
En dan net 'n bietjie van 'n bummer, - hulle het die 1600 eers gekry en weet nie wanneer die 1800 gaan in kom nie. En jul weet mos ons vroue wou 'n ding al 6weke terug gehad het....
Maar dis nie die einde van die wereld nie, mens kan amper nie eers die verskil agter kom nie.
Nou moet ons net vir Max'ie inloop dan kan ons die woestynpaaie plat ry.

5 comments:

Anonymous said...

Is Maxi nou jou nuwe ryding Mariette??

Muriel said...

Mariette Maxi is pragtig, ek dink dis jou nuwe wiele, geniet dit!!!!

Anonymous said...

Thea.
Jip dis my nuwe ryding.jy weet mos hoe werk dit.. ons vroue ry altyd die nuwe karre en die mans die nuwe oues....

Dankie Muriel
Ek ry hiedie woestynpaaie plat en die kar ry lekker.

Anonymous said...

Dis nes jy daar se!! Hehehe... Geluk met jou nuwe kar en geniet hom!!

Muriel said...

Ja Mariette ry die woestynpaaie plat en wys vir ons alles wat jy sien!!

Ek is so bly ek het vanoggend hier kom draai!! Ek het amper stuipe gekry toe ek sien hier is so baie om te kyk en te lees, wou net gou hierdie gespek afhandel. he he