Daar is baie dinge wat mens van 'n nuwe dag kan se. Dit is die begin van die onbekende wat voorle. 'n Afwagting van wat gaan gebeur. Die hoop op sukses, liefde, geluk, vrede en gesondheid!En dan om lig uit te straal waar daar donkerte heers.
Maak vandag 'n dag van groot dinge, al is dit met 'n klein begin. Die blog is die begin van ons nuwe dinge. 'n Terugflits van 'n gewone dag met 'n buitengewone einde, op 'n reistog na die onbekende.
Ons nooi julle uit om hierdie reistog saam ons aan te pak in lewe en in gees. Kom lees gereeld van ons reis en kuier saam, deur 'comments' te los wanneer julle ons blog besoek, en aan elke inskrywing sal ons julle comments beantwoord en saam chat.
Geniet dit en laat hoor van julle!!
Shalom!
3 comments:
hi julle!
mag dit vir julle 'n opwindende reistog wees vol opwindinding en nuwe uitdaagings. ons sien uit daarna om dit saam julle te ervaar. kan nie wag om te sien wat julle gaan doen nie.
groete
Susan
GEE K DINK DIT IS BAIE OULIK WAT JULLE NOU GEDOEN HET, HOOP DIT IS WAT EK DINK DIT MOET WEES, GEGROET IN JESUS, LEKKER DAG, FLATTIE / FLATTERS/ PAS JULLE OP MY VLOOIE, NOU SAND VLOOIE
Flattie
dankie vir jou briefie hoop om elke keer van jou te hoor. ons gaan als in ons vermoe doen om dit vir julle lekker te maak om te lees.
liefies ons 4
Post a Comment