Showing posts with label die begin. Show all posts
Showing posts with label die begin. Show all posts

Thursday, July 17, 2008

DIE BEGIN VAN GROOT DINGE!


Daar is baie dinge wat mens van 'n nuwe dag kan se. Dit is die begin van die onbekende wat voorle. 'n Afwagting van wat gaan gebeur. Die hoop op sukses, liefde, geluk, vrede en gesondheid!En dan om lig uit te straal waar daar donkerte heers.


Maak vandag 'n dag van groot dinge, al is dit met 'n klein begin. Die blog is die begin van ons nuwe dinge. 'n Terugflits van 'n gewone dag met 'n buitengewone einde, op 'n reistog na die onbekende.

Ons nooi julle uit om hierdie reistog saam ons aan te pak in lewe en in gees. Kom lees gereeld van ons reis en kuier saam, deur 'comments' te los wanneer julle ons blog besoek, en aan elke inskrywing sal ons julle comments beantwoord en saam chat.

Geniet dit en laat hoor van julle!!

Shalom!