Sunday, July 26, 2009

Baie geluk met Pa se verjaarsdag


Aan ons wonderlike Pa.


Wat meer kan mens se as wat ons elke jaar oor en oor en oor vir pa met pa se verjaarsdag se, wel,... alles wat ons al gese het, en bedoel het, se ons weer, maar hierdie jaar wil ons net se dit begin nou tyd te word om te se:
Gaan en geniet Pa (en Ma) se lewe, dankie vir die opofferinge en om ons groot te maak en te help en te lei in ons lewens, maar ons wens vir Pa 'n genotvolle jaar toe, een van nie worry oor die kinders nie(we hope!), maar een wat Pa kan se dit was een van my beste jare ooit....!!!
Gaan geniet Pa(en Ma) alles wat die wonderlike lewe nog so in oorvloed het om julle te bied. Dit is nou Pa se "innings" en "enjoy the ride".


Mag God Pa seen en beskerm en lei, alle goeie gawes is in elk geval van Hom!


Baie Geseende Verjaarsdag!

4 comments:

Ani said...

Dis 'n pragtige boodskap!!! Dankie dat jy my getag het, ek is maar bietjie dom.
Wat moet ek verder doen?

Thea said...

Baie geluk Ockie!! Mag jy 'n wonderlike verjaarsdag hê!

PA OKKIE said...

BAIE BAIE DANKIE VIR DIE PRAGTIGE WOORDE EN WENSE MY KINDERS. JA ONS GAAN ALLES AANPAK WAT OOKAL OP ONS PAD MAG KOM EN GFLO DIE HERE SAL ONS DRA EN MY PAD OOP MAAK.DANKIE VIR ALLES WAT JUL VIR ONS DOEN EN BETEKEN. SIEN UIT NA JUL KOMS. NOGMAALS DANKIE VIR MOOI BOODSKAP. BAIE LIEFDE.

Jan and Miekie said...

Baie geluk ook van ons. Verjaarsdae is darem spesiaal. More is dit ons kleindogter se eerste!