Wednesday, July 1, 2009

BAIE GELUK MAMS!



Nog 'n jaar van mooi herhinneringe is verby,

en mag die komende een vol van God se guns en seen wees en selfs nog meer mooi dae bring!

Geniet vandag Ma,

maar geniet ook elke ander dag soos 'n spesiale dag wat dit wel is.

Dankie vir alles wat Mams vir ons beteken!

7 comments:

MA ADRI said...

BAIE DANKIE MY LIEWE KINDERS.EK WAARDEER DIT OP REG. MIS JOU NET GEWELDIG BAIE HIER. GAAN REGTIG ELKE OOMBLIK GENIET WAT VOORLE. SIEN UIT OM JUL WEER TE SIEN EN GAAN DIT VREESLIK GENIET.BAIE LIEFDE MY KINDERS

mariki said...

Baie geluk ook aan Vlooitjie se Ma Adri -- die Here se genade en seën vir die nuwe lewensjaar.

mariki said...

'Skuus, wou nog sê dis 'n baie mooi foto.

Thea said...

Ek het vandag so lekker saam met haar gekuier! Pragtige foto!!

jr said...

hoop ma het n baie lekker dag gehad. lekker slaap , verlang baie. Liefde JR

Adri said...

Dankie julle almal vir die mooi wense!

RITA said...

Hi ous van jou ander 2 sisters en jou 1 boetjie af. Baie geluk hoor, hoop jy gaan 'n wonderlike jaar beleef wat voorle en geen siekte he nie maar net liefde en voorspoed. Dankie vir die ousus wat jy vir ons is. Liefde Rina, Wynand en kleinsus Rita