Friday, November 21, 2008

Swem, Swem, Swem

Toe is ons weer af na buffelspoort vir so 2 of wat daggies,
want die Dad was so lank van ons weg.
Het so baie verlang na die 5 weke se gewag, om by ons aan te sluit.

Ons kon nie anders as om dit te geniet nie.

8 comments:

Anonymous said...

Dankie jay dat jy vir my blok tot ons weer op die lug is.
glo my blog maatjies geniet dit darm nog. en jammer julle dat ek nie by julle kan inloer nie maar as als goed gaan behoort ons darm weer op die lug te wees oor 3weke. -hopenlik!!!!!

Muriel said...

Ag daardie mannetjie lyk te cute met die brille!!!

Lekker naweek Jay en Mariette!

Sandra said...

Lyk asof julle heerlike pret gehad het.

Hoop julle bly sommer lekker in die nuwe plek. Ons moet koffie hierdie week.

Dorette said...

Jou engel swem te pragtig! Kan dink dit was lekker om sy pappa ook daar te he. Sterkte met die uitpakkery!

Thea said...

Ek kan sien die mannetjie het dit baie geniet!! Ons mis jou gereelde kuiers Mariette! Hoop daai lyne word spoedig geinstalleer.

Lekker week daar vir julle! En as julle by die koffie drinkery uitkom, geniet dit!

Charmaine said...

Julle kleinman word nou vinnig groot Mariette. Dis die mooiste foto's. :-) Sterkte met die uitpak en GENIET die nuwe huis.

Anonymous said...

Dit is pragtige foto's. Dit lyk asof julle 'n lekke tydjie gehad het met mekaar en met die familie. Ek lees so vinnig deur die comments en sien jy se Jay ons sal weer in 3 weke op die lug wees. My hart bons toe en dink julle kom ons verras met Kersfees, maar ek het dit duidelik verkeerd gelees. Oeps. Wishfull thinking