Tuesday, November 25, 2008

Rein het verjaar.

Ek gesels nogsteeds oor ons kuiertjie in SA.
So tussen deur die lekker vakansie kuier ons lekker rond.

Met ons lekker kuier het ons behoorlik by almal uit gekom en dan lekker vet gekuier.

Almal wou n deeltjie van ons he, en soms het ons net nie genoeg tyd gehad nie. Maar het by die meeste uit gekom.

Ons het ook lekker verjaarsdag gehou.

Klein Rein'tjie my peet kind het 4 jaar geword. En mens kan nie glo die tyd het so gou verby gesnel nie.






Dit was sommer n bonus vir ons jong man, dat hy al sy maaitjie so bymekaar kon sien.Dit was n lekker dag vir oud en jonk.

5 comments:

Muriel said...

Ja, dit lyk of Rein'tjie lekker verjaarsdag partytjie gehou het!

Sandra said...

Dit lyk na 'n pretdag en lekker kuier

Anonymous said...

ja dit was lekker kuier.
dit voel net al so lank terug dat mens sommer terug verlang na almal en die kuiers wat mens gekuier het.

groete vlooi

Thea said...

Nou kan ek sien hoekom ons so moes sukkel om 'n tydjie ingepas te kry vir 'n kuier Mariette. Julle was omtrént besig. Gelukkig is daar darem die foto's as herinnering aan 'n baie lekker kuier nè!

Mooi bly!! En gee 'n soentjie en 'n drukkie vir die kleinman!

Anonymous said...

Man julle maak ons sommer lekker trane afvee. Ons seuntjie kon nie vir 'n beter peetouers gevra het nie, dink het hulle kom van die verre af om die verjaarsdag by te woon. Dankie julle. Julle is spesiaal. Lief vir julle