Thursday, March 5, 2009

-Ondekkingsreis-

'n Ware ondekkingsreis
vereis nie net 'n soektog na
nuwe gebiede nie,
Dit vereis ook nuwe oe.
Marchel Proust
fotos : -myne
In die dorpie Dibba -Fujairah

5 comments:

Thea said...

Mooi inskrywing Mariette! Ek hou van jou foto's en ek hou ook van jou "quote"! Dis baie waar.

Mariette. said...

Dakie Thea, daardie "quote" kom uit daardie spesiale boekie wat jy vir my as geskenk gegee het. :-)

Sandra said...

Fuijerah is 'n baie mooi plek. Julle moet nog die boot van Dibba af Oman toe vat!

Anonymous said...

Sandra-Dit was baie mooi daar bo. Ons het net 'n dag vroer terug gekom as wat ons beplan het, want met die sand storms kon ons nie veel doen of sien nie. maar dit wat ons kon sien was pragtig!

Anonymous said...

O MAAR DIT IS SO PRAGTIG MY KINDERS.KOS VIR N MENS SE SIEL. BESEF NIE ELKEDAG HOE GROOT IS ONS SKEPPING NIE. GELUKKIG KAN JULM DIT MET ONS DEEL. WATTER VOORREG. LIEFDE