Thursday, January 8, 2009

Lewensvreugde

'n Kort samevatting van ons kuiertjie gedurende die feessiesoen in Suid Afrika.

...DIE BESTE EN MOOISTE DINGE IN DIE LEWE

KAN NIE GESIEN OF AANGERAAK WORD NIE.

DIT MOET MET DIE HART ERVAAR WORD! ...

8 comments:

Thea said...

Dis baie waar Mariette! Ek's so bly julle kon weer 'n kuiertjie inkry. Was lekker om julle weer te sien!!
Baie, baie dankie weereens vir die pragtige kussingoortreksels!!

Charmaine said...

Ek moet se welkom terug aan julle ook. Dit was so lekker om julle op die lughawe raak te loop. Mens skep sommer weer moed in ons mooie land om te kom buig onder die juk in... sagte juk, meestal, ek weet. Sterkte en die beste vir die nuwe jaar hier.

Dorette said...

Dit lyk of julle groot pret gehad het! Alles wat mooi is vir die jaar wat voorle!

Anonymous said...

DIT WAS VOORWAAR N WONDERLIKE TYD SAAM MET MY KINDERS. WATTER VOORREG.ONS GAAN DIT WEER DOEN HIERDIE KEER SAL EK EN SUS OOK MEE DOEN AAN DIE PRET.DIT WAS VOORWAARLIK N GROOT VOORREG GEWEES. SAL DIT ALTYD ONTHOU.ALTYD IETS OM NA UIT TE SIEN EN DAN MAAK DIE LEWE SOVEEL SIN. LIEFDE EN VERLANGE.

Muriel said...

Wow dit lyk vreeslik lekker! Ek verlang sommer nou alweer na Desember!!!

'n Fantastiese Nuwejaar vir jou en jou geliefdes vlooitjie!!

As jy weer SA toe kom gaan ek regtig plan maak om saam jou koffie te drink!!!
x x

Anonymous said...

Hi daar, liewer laat as nooit. Baie dankie julle dit was so lekker. Julle het dit so spesiaal vir ons twee kinders gemaak. Julle is wenners, en Jaco jy word hier by ons in SA gemis. Hoop julle het 'n wonderlike tyd saam. Liefde

Mariette. said...

Thea- dit was 'n groot plesier, bring vir jou volgende keer weer ietsie saam wat daar by jou tema sal inpas.

Charmaine- ja dit was lekker. Ons moet bietjie reel vir 'n koffie saam jou maatjie.

Dorette- danie vir die mooi wense; selfde vir jou en jou dierbares.

Ja Mamsie, volgende keer doen ons alles saam ons manne. was heerlik. Ons wag nou vir julle kuier.

Mureil- Ja dit voel al asof die vakansie 'n jaar terug was...Ons sal beslis 'n plan maak wanneer ek weer daar gaan kuier dan kan ons ook die koffie ding doen.-sal lekker wees.

Rita- ja dit was 'n lekker tyd. en ek is bly ons seuntjies kon dit darm geniet het. Dit was kosbaar om daardie gesiggies te kon sien.
Verlang julle ook.

Anonymous said...

dit lyk lekker julle, wens ek was daar.dalk volg keer!!