Thursday, December 25, 2008


glitter-graphics.com

GENIET HIERDIE SPESIALE DAG!
EN MAG DIT EEN WEES VOL VAN LAG EN BAIE VREUGDE!

7 comments:

Sandra said...

Geseende Kersfees vir jou en jou gesin. Geniet Kersfees by die huis en 'n wonderlike 2009 vir julle.

Thea said...

Hi Mariette! Ek hoop julle het 'n heerlike Kersdag gehad! Sien jou binnekort!

Muriel said...

Dankie Vlooitjie, ek hoop julle kersfees was baie lekker.

Voorspoed vir die nuwe jaar en geniet julle vakansie!
x x

Dorette said...

Hi! Hoop julle Kersdag was baie spesiaal! En dat 2009 propvol nuwe ontdekkings van ons Vader se liefde sal wees!

Dorette said...

Hi! Hoop julle Kersdag was baie spesiaal! En dat 2009 propvol nuwe ontdekkings van ons Vader se liefde sal wees!

Anonymous said...

Dankie julle almal. Ons het 'n heerlike dag gehad en lekker saam die famielie gekuier.
Jammer ek kuier nie nou op jul blogs nie maar ons sukkel hier in SA met die prepaid internet.

Lekker week vir julle en Chat weer die nuwe jaar!

Groete Mariette

Anonymous said...

Dankie my meisiekind, julle het Kersfees spesiaal gemaak. My ou seuntjie sal dit seker vir altyd in sy ou breintjie stoor. Jammer net Kersfees is so gou verby.