Saturday, October 16, 2010

'...Iets anders....'


Ek het hierdie foto in my mail gekry, en baie van julle het dit seker al gesien. Maar dit was regtig vir my iets besonders gewees en ek wil dit graag deel met die van julle wat dit dalk nog nie gesien het nie.


LOOK AT THE CAMELS FIRST AND THEN READ THE MESSAGE.


This is a picture taken from directly above these camels in the desert at sunset. It is considered to be one of the best picture's of the year. When you look closely, you can see that the camels are in fact the little white lines in the picture. The black images you see are just the shadows!



"Ek dink dit is iets besonders, en saam met die e-mail kom die boodskap...


'Soms dink ons dat ons probleme so groot is soos die skaduwees wat ons hier op die foto sien, maar in God se oe is dit baie klein ....soos die wit lyntjies'


Mag julle 'n wonderlike week he en ervaar.


4 comments:

Jan and Miekie said...

Baie dankie! Dis baie verrykend! Ek en Jan het nou net 'n bid-sessie agter die rug vir die Lauzanne konferensie wat vandag in Kaapstad begin. Ons het onderneem om vir 'n uur van 5:00 tot 6:00 te bid en op die ou end omtrent 2 uur gebid - deur op die rekenaar met God te praat. Voel nou so verfris en loop op 'n wolk... Bid dat God hierdie konferensie sal seën.
Mag julle God se nabyheid as besonder naby ervaar. Liefde vir julle!

Thea said...

Dankie Mariette! Ek het dit nog nie vantevore gesien nie. Baie mooi boodskap daarin! Mooi week vir julle ook!

Charmaine said...

Dit is amazing... en so waar, ons sien inderdaad ons probleme so groot.. mooi week vir jou ook..

Rita said...

Hi meisiekind dit is pragtig. En so waar. Dankie vir Jesus wat ons probleme vat ne, en dis so klein vir Hom.