Thursday, October 1, 2009


(soos ons kleinman jou noem)


BAIE BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG VANDAG BOETIE!!

Ons is baie bly dat jy hier by ons is om dit saam met jou te kan vier, en die dag saam jou te kan geniet.

Mag jy 'n fantastiese nuwe jaar ervaar, en mag dit 'n groot jaar vir jou wees, een wat vol van sukses en oorvloed sal wees.

Jou beker loop altyd oor van al jou goeie gawes, maar mag die nuwe jaar 'n extra groot beker wees, en mag dit oor borrel, van alle blessings waarmee ons Vader jou mee gaan seen.

Ons bid dat die seeninge van Ons Vader op jou sal reen.

BAIE LIEFIES VIR JOU -

EN DANKIE VIR WAT JY ALLES VIR ONS DOEN, EN BETEKEN.

JY IS 'N KOSBARE SKAT VIR ONS!

7 comments:

Swaerie said...

Baie geluk Jats!
Mag jy 'n fabulous jaar he, en geniet jou dag, en baie dankie vir alles wat jy vir ons beteken.

Thea said...

Baie geluk Jaco! Mag jy 'n stunning dag hê!

JR said...

Dankie almal, ek wardeer die mooi wense. Dankie vir wat jul in my lewe ook beteken.

Sandra said...

Ek's 'n daggie laat maar ek's seker jy het 'n wonderlike dag en verjaarsdag gehad Jaco. Mooiste wense vir jou

JR said...

Dankie Tannie Sandra.

SA Expats said...

Foto vanaf Marina Mall?

Mariette. said...

Jip! Dit is 'n nice plekkie! Was julle al daar? Die stad en see, is so pragtig van daar bo af.