Sunday, September 7, 2008

Tot later!

Ons gaan bietjie kuier, vir 7-weke.
Ons gaan ons bes probeer om so nou en dan vir julle 'n ietsie op te sit, hang net af van ons opvangs waar ons oral heen gaan.
So vir nou, groet ons julle met hierdie kleur spel.


Hier sit en eet ons 'n baie 'gesonde' swarma op die bankie, voor die water fontein.

Hierdie is in die stad, voor 'n nuwe eetplekkie wat oop gemaak het.
Ons gaan lekker vakansie hou by al die oorde, vriende en famielie.
Kyk uit vir ons meskien verras ons jul met 'n kuiertjie.
Goed gaan!

7 comments:

Anonymous said...

Hi Vlooitjie

Geniet die vakansie

Ek is mal oor die foto's dit lyk so romanties!

Ons gaan julle mis.

Lovies
Muriel

Anonymous said...

Hi Mariette! Dit klink en lyk na die ideale uitstappie - 'n fontein, pragtige gekleurde ligte en 'n shwarma!! Heerlik!

Dorette said...

Geniet die vakansie en die kuier by familie!

Die fotos lyk te pragtig!

Dorette said...

Geniet die vakansie en die kuier by familie!

Die fotos lyk te pragtig!

Anonymous said...

Lekker kuier julle klomp!

Charmaine said...

Lekker vakansie hou en energie laai. Jou foto's is pragtig

Anonymous said...

Dankie julle ons gaan probeer om lekker vakansie te hou. ons het darm goed gevlieg. die eerste week was maar bumpy maar glo dat die res van die tyd beter gaan wees.

groete