Friday, January 7, 2011




Mag die nuwe jaar vir almal van julle, een wees vol gesondheid en oorvloed van liefde, mag elke dag 'n lag inhou en mag dit een wees vol nuwe avontuur.

4 comments:

Sandra said...

Voorspoedige 2011 vir julle ook Mariette! Mag dit 'n baie spesiale jaar vir julle wees!!

Jan and Miekie said...

Dit lyk vrolik! Mag julle ook 'n wonderlike jaar beleef en God se nabyheid intens ervaar. Hoe gaan dit met die grootseun in die skool?

Mariette said...

Baie dankie Sandra, dieselfde vir jou en jou gesin.

Dankie vir die wense Miekie, die selfde vir jou en jou geliefdes. - Dit gaan baie goed met ons groot seun in die skool. (dit is wanneer hy wel in die skool is) Hy het van Aug maand laas jaar al 8x mangelontsteking gehad, en elke keer moet hy tuis bly. Die dokters hier wil dit nie uithaal tensy hy tenminste 12x 'n jaar kry nie. Maar ons het 'n ander plan gemaak. Hy word more oggend 8uur geop in Dubai,- So dink maar aan ons want dit is 'n groot ding vir ons...;-)

Lekker naweek aan julle.

groetetjies.

Charmaine said...

Hi Mariette, ek is vreeslik laat maar ek het Christiaan gemis gisteraand en ek hoop die mangels se uithaal is nou verby? Ek dink baie aan julle en wens ook vir julle 'n wonderlike nuwe jaar toe...