Thursday, June 2, 2011

Dit is baie warm mens!


Ons somer is nou regtig hier.

As mens dit nie met jou eie oe sien nie sal mens dit nie sommer kan indink dat dit regtig so warm kan word nie, en dit is nou maar eers die begin.

5 comments:

Anonymous said...

Shoe soos jy se sien is glo

Charmaine said...

Dit is so erg soos dit voel. Regtig nie 'n sagte somer die nie. Ek wil net hier uit huis toe waar dit koud is

Ani said...

O my genade, en dan kla ek oor Brisbane!! Ons weet nie wat hitte is nie!! Sterkte, en ek hoop daar is 'n groot swembad iewers waar jul kan afkoel!!
Lekker week vir julle.

Mariette said...

Ai Charmaine - soos jy se mens wil regtg nie iets doen nie, en dis so warm die ac's wil nie koud genoeg maak nie. om SA toe te gaan is dalkies 'n goeie idee!


Hi Ani!
ja kyk warm bly maar warm, Ekt gehoor dit kan maar net so lekker warm daar in brissie word.
Hier is darm 'n swembd of 2 wat koelerig is maar die ander is maar soos badwater, en dit is nie lekke nie.
hoe is julle winter?

Ani said...

Brissie se winters is heerlik, alhoewel hierdie winter die koudste is in die 3 jaar wat ons hier is. Die weerburo se dis agv al die reen wat ons gehad het. Maar die koudste was 7 grade in die oggend, so ons kan nie regtig kla nie.